top of page
kerk 1-2_edited.jpg

Baie welkom by die NG Gemeente Agter-Paarl. 

 

Ons is 'n insluitende geloofsgemeenskap in die pragtige omgewing van Windmeul in die Paarl.

​

Ons deure is oop vir enige iemand. Jy is welkom om ons reisgesprekke in die kerkgebou by te woon op Sondae om 9:30.

 

Ons  is op ’n voortdurende ontdekkingsreis na ‘n beter verstaan van God en mens, Liefde en lewe, Ewigheid en tyd en ons wil op hierdie reis God se vreugde meer maak.  

​

People In Church

OOR ONS

Alhoewel ons deel is van die NG Kerk Familie is ons soos elke ander gemeente binne hierdie verband ‘n eienaardige gesin met ons eie gevestigde gewoontes.

Helping Hands

BEDIENINGE

Ons verkies dat bedieninge nie struktureel van van bo af geïnisieer word nie, maar dat dit gebore word in en uit die harte van lidmate.

kerkgebou 03.jpg

SONDAG EREDIENSTE

Ons eredienste is reisgesprekke. Die liturg se preek is op die meeste ‘n opregte getuienis oor wat hy/sy in die week uit die teks gehoor het.

KALENDER

Sondag
28 April '24

9:30 Reisgesprek  

Fouche de Wet

Kleuterkerk en Jeuggroepe

​

​

​

Sondag
​5 Mei'24

9:30 Reisgesprek Familiediens

Marina de Wet

Kleuterkerk tydens diens

Geen jeuggroepe 

 

Sondag
12 Mei '24

9:30 Reisgesprek  

Fouche de Wet

Kleuterkerk en Jeuggroepe

​

bottom of page