top of page
VORMS EN BESPREKINGS
Gebruik gerus die onderstaande vorms en informasie om 'n bespreking te maak vir 'n doop, troue, begrafnis, of privaat funksie in die kerksaal.
Doop
Die gemeente leef, soos Jesus, vanuit die doop as vertrekpunt van ons totale geloofsreis. Matteus 3:17, waar die doop ‘n onvoorwaardelike liefdesverklaring van God is aan sy Eerste Seun, is ons Bybelse uitgangspunt ten opsigte van die doop. Ons mag dalk ons Vader se huis verlaat, maar ons sal altyd in Sy hart wees. Dit is ons enigste troos
​
Enige iemand is welkom om hul kind na ons toe te bring om gedoop te word.
Vir besprekings, laai asb die vorm hier af, voltooi en epos aan ons Skriba
Privaat Funksies
Kontak ons Skriba vir die huur van ons eiendom (kerk en/of saal en/of terrein)
bottom of page